NEW
80m² Vacant Land For Sale in Constantia Resort
R90,000
Monthly Bond Repayment R898.54
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
Web Ref
AP23411
Vacant Stands for Sale at Constantia Minerale Bron
Oop Erwe te Koop – Constantia Minerale Bron, Naboomspruit
Hier is jou kans om in die gewilde Constantia Minerale Bron jou eie stukkie paradys te besit! Hierdie erwe is uitstekend geleë naby die wildskamp, met ’n verskeidenheid opsies beskikbaar om aan jou behoeftes te voldoen.
Ligging:
Constantia Minerale Bron, ook bekend as Constantia Holiday Resort en Karavaanpark, is geleë naby Mookgophong (voorheen Naboomspruit) in die Limpopo-provinsie. Die oord lê aan die voet van die pragtige Waterberg-berge, slegs twee uur se ry vanaf Pretoria.
Wat maak dit spesiaal?
Naby aan ’n wildreservaat met verskeie wildspesies en voëllewe
In-seisoen vermaakprogramme
Restaurant met wegneemetes tydens spitsseisoene
Hierdie rustige bosveld-omgewing is ideaal vir ’n naweekwegbreek, jou vakansiehuis of jou permanente blyplek. ’n Waarlike “home away from home” of selfs jou forever home