2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong
R1,270,000
Monthly Bond Repayment R13,108.79
Calculated over 20 years at 11.0% with no deposit.
Web Ref
AP22236
Monthly Rates
R1,115
Sectional Title Levy
R3,801
Property for Sale at Die Oog Retirement Estate
Pragtige 2 Slaapkamer huis te Koop by die Oog Aftree Landgoed
Hierdie gerieflike huis het 2 slaapkamers met 2 en-suite badkamers oop plan kombuis en sit kamer gedeelte.
Ruim huis met skuif deure na buite.
Ingeboude braai plek met 'n kuier area.
Enkel afdak parkeer spasie.
Die Oog-aftreelandgoed het verskeidenheid van aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar.
Versorgingssentrum met gekwalifiseerde mediese personeel
Etes daagliks@ R55
Huisskoonmaakdiens weekliks deel van heffing
Tuindiens weekliks deel van heffing
Sekuriteit 24uur wagte aan diens
Toegangstelsel slegs eienaars
Tuinvullis word verwyder
Haarsalon, skoonheidssalon,tuisnywerheid,biblioteek,motorwas, oefengroepe, koor en velerlei ander klubaktiwiteite
DSTV pakket spesiaal vir inwoners
Wildskamp met groot verskeidenheid wildsoorte (Njalas en bosbokkies loop tussen huise rond)
Bussie vir vervoer van inwoners
Wassery vir was van klere
Verhitte swembad asook koue swembad
Verskeie sportaktiwiteite soos jukskei, tennis.
Restaurant en winkel in die oord.
Kom geniet 'n sorgvrye aktiewe leefstyl by die Oog Aftree Landgoed .
Apple Property Your Home Our Business!

Features
Pets Allowed
No
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Security
Yes
Parkings
1
Pool
Yes
Scenery/Views
Yes
Sizes
Land Size
95m²