Monthly Bond Repayment R31,860.99
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No AP17484
Prime Property for Sale in Naboomspruit
Huis By die Oog Aftree Landgoed tekoop
Groot ruim huis baie netjies en modern met al die ekstras!
3 Slaap kamers met 2 badkamers Kamers met laminated vloere 2 de slaap kamer het skuifdeur wat uitloop op die balkon met n privaat stoep, muskiet gaas voor aldie vensters en deure. Hoofslaap kamer met en- suit oop badkamer en baie ingeboude kaste en skuif deure wat uit loop op 'n privaat stroep.
Eetkamer met ingeboude braai area, wasbakkie kroeg en spasie vir kroeg uitskas met skuif deurue wat uit loop op die stoep, 2x dakwaaiers ruim vertrek met hoe plafonne. Oop plan leef en kombuis area met skuif deur wat op skuif na die eet kamer om dit dan een vertrek te vorm. Kombuis met baie ingeboude kaste en gas stoof, baie mooi hout kombuis blaaie op die kaste.
Vertrek op die boonste balkom met groot vensters vir 'n mooi uitsig baie lekker kuier area of kantoor spasie.
Dubbel motor huis met afdak karavaan pareer area Buite braai plek. Hierdie is 'n pragtige groot ruim huis. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld.
Features
Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 2
Recep. Rooms 3
Study 1
Floor Size 304m²
Garages 2
Carports/Parkings 2
Pool Yes
Monthly Rates R1,800.00
Monthly Levy R4,388.00