X

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Mookgopong

R920,000


Monthly Bond Repayment R9,970.10
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No AP19914

Property For Sale at Die Oog Retirement Estate

Die Oog Aftree-landgoed is gelee by 'n natuurlike mineraalbron, in 'n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.

Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die Oog aftree oord bied uitstekende waarde vir geld.

Hierdie Gerieflike eenheid het 2 slaapkamers met 1 badkamer, oop plan kombuis en sit kamer, met skuifdeure wat uitloop na die pragtige groot privaat tuin, hier kan jy werklik voel jy bly indie bosveld.
Pragtige afdak lapa met'n ingeboude braai . Netjiese maklik onderhoubare tuin. Hierdie is 'n maklike "lock and Go" huis met lae onderhoud en instandhouding. Die huis is gelee aan die bos kant met geen huise aan die agterkant nie, waar jy waarlik net die natuur se stilte kan geniet die njala's loop vrylik voor die huis verby.

Die Oog Bied:
'n Vakansie-oord leefstyl
Mediese gemoedsrus
Deeltitel belegging vir kapitaalgroei en verhuringsmoontlikhede
'n Fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaardgaan.
Die Oog bied 4 vlakke van gesondheidsorg wat vir die inwoners mediese gemoedsrus. skep:
Verswaktesorg, midsorg en tuis versorging
Die oog het ook verskeidenheid geriewe beskikbaar soos kafee, restourant en wassery.

Kom geniet die pragtige natuur soos net die bosveld dit kan bied met hierdie hierdie huis idiaal gelee teen die veld.

Features

Bedrooms 2
Security Yes
Bathrooms 1
Recep. Rooms 2
Carports/Parkings 1
Pool Yes
Pets Allowed Yes
Monthly Levy R3,435.00

Agent Contact Details

ERINDA VAN ASWEGEN
Nylstroom / Naboomspruit

Cell 072 542 7373
Office (0860) 994 111
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy