Monthly Bond Repayment R17,122.57
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No AP17478
Property for sale in Naboomspruit /Mookgopong
21 Ha Small Holding for Sale in Mookgopong This farm is well located close to town on a lightly travelled road. Ideal for livestock farming- this farm has 14 rotation camps for cattle, goats or sheep Plenty of grass Large farm house (364sqm) Borehole
Netjiese Plot met 'n groot 364sqm 4 slaap kamer huis met 2 badkamers ruim oop plan sit en eet kamer groot kombuis met aparte was kamer en spens. Stoor kamer aan die buite kant van die huis en 'n dubbel motor huis.
Die Plot is omhein met wildsheining en het 14 kampe met n gang en hek na elke kamp toe. Skaapkrale en fasiliteite Baie goeie weiding goed op gepas en nie oorbewei nie.
Die huis is omhein met elektriese heining. 1 Boorgat met Krag- Sonpanele en krag opwekker daar is 'n kragpaal naby aandie huis indien Munisipale krag gebruik wil word. Twee Buite kamers . Geen werkers huise of grond eise op die grond nie.